My studio is lovingly called Kaleidoquest.
The word is derived from 2 Greek words
plus the word quest
KALOS = Beauty and
EIDOS = Form + QUEST.

As questor I have spent many stimulating
 hours utilising a great variety of
materials in creating a vast
array of  artworks.

Ek verwys liefdcevol na my studio as
Kaleidoquest.
Die woord is uit 2 Griekse
woorde plus die woord quest saamgestel.
KALOS = Skoonheid  en
EIDOS = Vorm + QUEST.

As questor spandeer ek  vele stimulerende
ure en benut 'n wye spektrum materiale
om 'n groot verskeidenheid
kunswerke te skep

Alles word 'n opwindende uitdaging   Questor   Everything  became an exciting challenge


NEXT
PREVIOUS
TERUG / BACK